Citrusdal

Citrusdal
Dorp
Uitsig oor Citrusdal vanaf die Sederberg in die skemer.
Uitsig oor Citrusdal vanaf die Sederberg in die skemer.
Citrusdal is in Wes-Kaap
Citrusdal
Citrusdal
 Citrusdal se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°35′22″S 19°00′53″O / 32.58944°S 19.01472°O / -32.58944; 19.01472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitCederberg
Stigting1916
Oppervlak
 • Totaal4,70 km2 (1,81 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 177
 • Digtheid1 527/km2 (3 950/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14.5%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense69.0%
 • Swart mense15.6%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans87.5%
 • Xhosa5.9%
 • Sotho2.4%
 • Engels1.9%
 • Ander2.3%
Poskode (strate)
7340
Poskode (posbusse)
7340
Skakelkode022

Citrusdal is 'n dorp op die regteroewer van die Olifantsrivier, 177 km noord van Kaapstad en byna halfpad tussen Piketberg en Clanwilliam in 'n vrugbare vallei waar, danksy kanale, sitrus op grootskaal verbou word. Die bevolking het 7 177 getel in 2011, sowat 3 100 meer as in 1996. Dit is een van die hoofdorpe in die omgewing. Die N7 nasionale pad gaan naby Citrusdal verby.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Citrusdal". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy