Cluny

Cluny
Uitsig oor Cluny
Uitsig oor Cluny
Wapen van Cluny
Wapen
Cluny is in Frankryk
Cluny
Cluny
Koördinate: 46°26′07″N 4°39′36″O / 46.43528°N 4.66000°O / 46.43528; 4.66000
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesBoergondië-Franche-Comté
DépartementSaône-et-Loire
ArrondissementMâcon
KantonCluny
Stigting910
Regering
 • BurgemeesterHenri Boniau
Oppervlak
 • Totaal23,71 km2 (9,15 vk. myl)
Hoogte
226–574 m (741–1 883 ft)
Bevolking
 • Totaal4 624
 • Digtheid195/km2 (510/vk. myl)
Poskode
71250
Skakelkodes71137
Webwerfcluny.fr

Cluny is 'n stad in die Franse département Saône-et-Loire, 30 kilometer suid-oos van Mâcon, met sowat 4 600 inwoners (2009). Cluny staan veral bekend vir sy middeleeuse abdy, wat in 910 deur Willem I van Akwitanië gestig is. Die klooster is tydens die Franse Rewolusie verwoes.

Sowat tien kilometer noord van Cluny lê die dorp Taizé met sy bekende ekumeniese gemeenskap.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy