Coen-broers

Coen-broers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Die Coen-broers by die Cannes-filmfees van 2015.

Geboortenaam Joel en Ethan Coen
Alias Tweekoppige regisseur
Nasionaliteit Verenigde State

Die Amerikaanse broers Joel (1954-) en Ethan Coen (1957-) staan kollektief as die Coen-broers (of Coen Brothers) bekend. Hulle is bekend vir die draaiboeke wat hulle skryf en die rolprente wat hulle maak. In die filmwêreld word hulle die "tweekoppige regisseur" genoem, omdat hul meestal nou saamwerk en dieselfde idees vir hul prente deel. Hulle flieks sluit in Fargo (1996), The Big Lebowski (1998) en No Country for Old Men (2007). Hulle het Oscars vir Fargo en No Country for Old Men ontvang.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy