DAX

Die DAX is 'n Duitse effektebeurs-indeks en die leidende indikator vir die effektebeurs Deutsche Börse in Frankfurt am Main. Die indeks verteenwoordig die veertig belangrikste aandele en is saamgestel uit maatskappye wat ten opsigte van hulle markkapitalisasie tot die eenhonderd grootstes in Duitsland behoort.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy