Dalton

Dalton
Dalton is in KwaZulu-Natal
Dalton
Dalton
 Dalton se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°20′S 30°38′O / 29.333°S 30.633°O / -29.333; 30.633
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUMgungundlovu
MunisipaliteituMshwathi
Stigting1850
Oppervlak
 • Totaal1,28 km2 (0,49 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 493
 • Digtheid1 166/km2 (3 020/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.6%
 • Indiërs/Asiërs6.6%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense81.4%
 • Ander1.7%
Taal (2011)
 • Zoeloe 58.6
 • Engels 21.3
 • Xhosa 12.8
 • Afrikaans 1.8%
 • Ander 5.5
Poskode (strate)
3236
Skakelkode033

Dalton is 'n klein dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is 11 km oos van New Hanover geleë. Dalton is in 1850 gestig. Dit het plaasgevind nadat Henry Boast van North Dalton in Yorkshire, Engeland die emigrasie na die destydse Natal georganiseer het. Die spoorlyn het die dorp gedurende 1900 bereik.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Dalton". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy