Deneysville

Deneysville

(Refengkgotso ingereken)
Deneysville is in Vrystaat
Deneysville
Deneysville
 Deneysville se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°53′42″S 28°5′54″O / 26.89500°S 28.09833°O / -26.89500; 28.09833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMetsimaholo
Stigting1939
Oppervlak
 • Totaal45,9 km2 (17,7 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal19 479
 • Digtheid424/km2 (1 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.5%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.5%
 • Swart mense93.5%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Sotho76.4%
 • Zoeloe6.8%
 • Afrikaans5.3%
 • Xhosa4.6%
 • Ander6.8%
Poskode (strate)
1932
Poskode (posbusse)
1932
Skakelkode(016) 371
Webwerfhttp://www.deneysville.com/

Deneysville is 'n dorp in die noordooste van die Vrystaat (in Suid-Afrika), langs die Vaaldam. Die dorp is 24 km vanaf Sasolburg.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Deneysville en Refengkgotso tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy