Dibeng

Dibeng

Deben
Dibeng is in Noord-Kaap
Dibeng
Dibeng
Koördinate: 27°35′0″S 22°53′0″O / 27.58333°S 22.88333°O / -27.58333; 22.88333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitJohn Taolo Gaetsewe
Plaaslike MunisipaliteitGamagara
Stigting1907
Oppervlak
 • Totaal9,08 km2 (3,51 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal7 848
 • Digtheid860/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
8463
Skakelkodes053

Dibeng (ook bekend as Deben) is 'n nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê 26 km noordoos van Kathu op die oewers van die Gamagararivier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy