Diesellokomotief

Twee diesellokomotiewe, stert-aan-stert gekoppel

'n Diesellokomotief is 'n tipe spoorweglokomotief waarin die eerste bron van aandrywingskrag 'n dieselenjin is. Verskeie vorme van diesellokomotiewe is oor die jare ontwikkel, hulle verskil hoofsaaklik in die wyse waarop kinetiese energie (dryfkrag) aan die lokomotief se dryfwiele oorgedra word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy