Diglossie

Diglossie kom in baie taalgemeenskappe voor, waar twee verwante taalvariëteite in wese as dieselfde taal beskou word. In Suid-Afrika was vroeër onder die term 'Hollands', beide Afrikaans en Nederlands verstaan en was Nederlands (Hoog-Hollands) en Afrikaans (Hollands) toe, in wese as sinonieme beskou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy