Dingleton

Dingleton

Sishen
SAR No. E9006 naby Dingleton, 14 Mei 2006
SAR No. E9006 naby Dingleton, 14 Mei 2006
Dingleton is in Noord-Kaap
Dingleton
Dingleton
 Dingleton se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 27°46′0″S 22°58′0″O / 27.76667°S 22.96667°O / -27.76667; 22.96667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikJohn Taolo Gaetsewe
MunisipaliteitGamagara
Stigting1947
Oppervlak
 • Totaal180,63 km2 (69,74 vk. myl)
Hoogte
1 295 m (4 249 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal11 034
 • Digtheid61/km2 (160/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense19.0%
 • Swart mense78.5%
 • Ander1.5%
Taal (2011)
 • Tswana57.1%
 • Afrikaans26.3%
 • Engels4.4%
 • Sotho1.6%
 • Ander10.6%
Poskode (strate)
8445
Poskode (posbusse)
8445
Skakelkode053

Dingleton (voorheen Sishen) is 'n dorpie, eintlik 'n mynkompleks, in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie het ontstaan as gevolg van die ysterertsmyne wat in die omgewing in bedryf gestel is. Die dorp het bekend geraak nadat die Sishen-Saldanha-spoorlyn voltooi is.

Dingleton is digby die N14 en die naaste groot dorpe is Kathu, sowat 12 km van hier, en Kuruman, 66 km noordoos.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy