Diospyros

Diospyros
Blomme van Diospyros kaki en die vrugte van Diospyros lycioides
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Diospyros
L., (1753)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
Sien teks

Diospyros is 'n genus van meerjarige struike en bome wat behoort tot die familie Ebenaceae. Spesies van die genus is inheems op al die kontinente behalwe Europa. Daar is 737 spesies wat tot die genus hoort.[1]

  1. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:326017-2

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy