Droogdok

Duikboot in 'n droogdok.

'n Droogdok kan verwys na 'n vaste gebou of gespesialiseerde skip (dryfdok) wat gebruik word om skepe te diens en te herstel. Beide gebruik meganiese pompe om die skip droog te lê sodat daaraan gewerk kan word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy