Dyle

Dijle – Dyle
Die Dyle in Mechelen
Die Dyle in Mechelen
Die Dyle in Mechelen

Kaart van die Dyle se loop.

Oorsprong naby Genappe
Monding naby Rumst met die Nete in die Rupel
Stroomgebied Vlag van België België
Lengte 86 km

Die Dyle (Frans: Dyle, Nederlands: Dijle) is 'n rivier in België. Leuven en Mechelen lê aan die Dyle se oewers.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy