Dzong-argitektuur

Tashichho Dzong in Thimphu.

Dzong-argitektuur is ’n kenmerkende soort argitektuur van forte (Wylie: rdzong, IFA: tzɦoŋ˩˨) wat hoofsaaklik in Bhoetan en Tibet aangetref word. Die styl is groot, en die geboue het buitemure wat uittroon bo ’n kompleks van binnehowe, tempels, administratiewe kantore en kloosters.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy