Eenwielfiets

'n Moderne eenwielfiets

'n Eenwielfiets word dikwels beskryf as 'n fiets met slegs een wiel.'n Eenwieler het geen versnellings of vrywiel nie, dus moet die ryer bly trap om te ry. Verder ontbreek 'n fietsketting en die trapas is direk op die wiel gemonteer. Eenwielerry is Nederland se jongste fietssport.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy