Eersterivier

Eersterivier
Eersterivier is in Wes-Kaap
Eersterivier
Eersterivier
 Eersterivier se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°0′S 18°43′O / 34.000°S 18.717°O / -34.000; 18.717
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Oppervlak
 • Totaal5,86 km2 (2,26 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal39 237
 • Digtheid6 696/km2 (17 340/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense81.7%
 • Swart mense16.0%
 • Ander1.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 73.9%
 • Engels 12.9%
 • Xhosa 8.9%
 • Ander 4.3%

Eersterivier is 'n voorstad van Stad Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is in die Oosterberg substreek van die stad geleë, agter die Stellenbosch/Vlaebergkoppe op die Strand/Van Riebeeck-pad. Dit is omtrent 45 km vanaf Kaapstad se sentrale besigheidsgebied en 8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe op die N2-roete.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Eersterivier". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy