Egiptologie

Die Groot Sfinks van Giza voor Cheops se piramide by die Giza-piramidekompleks.

Egiptologie (van "Egipte" en die Griekse agtervoegsel -λογία, "-logia") is die studie van Antieke Egiptiese geskiedenis, taal, letterkunde, godsdiens, argitektuur en kuns. ’n Navorser op die gebied word ’n "Egiptoloog" genoem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy