Ekskommunikasie

’n Voorstelling van pous Gregorius IX wat keiser Hendrik IV van die Romeinse Ryk ekskommunikeer.

Ekskommunikasie is ’n godsdienstige sensuur wat teen iemand ingestel word wat sy lidmaatskap van ’n kerk wegneem, opskort of beperk (soos om Nagmaal te gebruik).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy