Estcourt

Estcourt
Estcourt se spoorwegstasie
Estcourt se spoorwegstasie
Estcourt is in KwaZulu-Natal
Estcourt
Estcourt
 Estcourt se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°0′0″S 29°53′0″O / 29.00000°S 29.88333°O / -29.00000; 29.88333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUthukela
MunisipaliteitUmtshezi
Stigting1848
Oppervlak
 • Totaal60,74 km2 (23,45 vk. myl)
Hoogte
1 196 m (3 924 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal22 071
 • Digtheid363/km2 (940/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.3%
 • Indiërs/Asiërs20.5%
 • Bruin mense4.4%
 • Swart mense68.8%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Zoeloe 60.9%
 • Engels 31.9%
 • Afrikaans 2.4%
 • Ndebele 1.1%
 • Ander 3.7%
Poskode (strate)
3310
Poskode (posbusse)
3310
Skakelkode036

Estcourt is 'n dorp in die weste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê 1 196 m bo seevlak in die heuwelagtige landskap wat die meeste van die KwaZulu-Natal Middeland oorheers. Die Drakensberg lê ongeveer 40 km wes van die dorp. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 22 000 gehad.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Estcourt". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy