Fasors

In fisika en ingenieurswese is 'n fase vektor (of fasor) 'n voorstelling van 'n sinusiede waarvan die amplitude(A of R), hoekfrekwensie() en fase hoek() nie verander met tyd nie. 'n Fasor bestaan uit twee komponente nl. die reële en imaginêre (dikwels met 'n "j" of 'n "i" voorgestel) komponente wat elk op 'n as voorgestel word. Fasors kan in verskeie vorme geskryf word nl. reghoekige vorm, polêre vorm en eksponensieële vorm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy