Fodor's

Fodor's
Tipe Afdeling van Random House, Inc.
Gestig 1949
Hoofkantoor Random House Tower, New York Stad, NYVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
SleutelpersoneEugene Fodor (stigter)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieUitgewery (reisgidse)
ProdukteFodor's Travel Guides
MoedermaatskappyInternet Brands, El Segundo, Kalifornië
Webwerfhttp://www.fodors.com

Fodor's [ˈfoʊdərz] is die wêreld se grootste uitgewery van Engelstalige reis- en toerisme-inligting, en die eerste uitgewery wat reisgidse op 'n relatief professionele manier begin publiseer het. Fodor's Travel en Fodors.com is tans afdelings van Random House, Inc.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy