Fruktose

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Eienskappe

Algemeen

Naam Fruktose 
IUSTC-naam 1,3,4,5,6-Pentahidroksi-2-heksanoon 
Ander name Vrugtesuiker[1]
Levulose[2]
d-fruktofuranose
d-fruktose
d-arabino-heksulose
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C6H12O6
Molêre massa 180,12 g/mol
CAS-nommer 57-48-7  
Voorkoms wit, kristallyne vastestof  
Reuk Reukloos
Fasegedrag
Smeltpunt 103 °C
Kookpunt
Digtheid 1,694 g/cm3
Oplosbaarheid 4 000 g/l in water teen 25°C

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Fruktose, of vrugtesuiker, is 'n eenvoudige ketoniese monosakkaried ('n heksose) wat in baie plante voorkom, waar dit dikwels aan glukose gebind word om die disakkaried sukrose te vorm. Dit is een van die drie dieetmonosakkariede, tesame met glukose en galaktose, wat direk in die bloed opgeneem word tydens vertering.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Fructose - MW
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Levulose

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy