Garies

Garies
Garies, soos gesien in 1991 van oorkant die N7-nasionale pad.
Garies, soos gesien in 1991 van oorkant die N7-nasionale pad.
Garies is in Noord-Kaap
Garies
Garies
 Garies se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°33′28″S 17°59′22″O / 30.55778°S 17.98944°O / -30.55778; 17.98944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKamiesberg
Stigting1845
Oppervlak
 • Totaal69,44 km2 (26,81 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 105
 • Digtheid30/km2 (80/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.1%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense79.1%
 • Swart mense9.0%
 • Ander1.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.0%
 • Ander 1.2%
Poskode (strate)
8220
Skakelkode027
Ds. Christiaan Johannes Stander was die NG gemeente Garies se leraar van 1914 tot sy uittrede in 1917.

Garies is 'n dorpie in Namakwaland aan die voet van die Kamiesberg, sowat 46 km suid van Kamieskroon en 146 km noordwes van Vanrhynsdorp. Die dorp het 'n hotel en 'n brandstofvulstasie asook 'n hoërskool en 'n laerskool (laasgenoemde in die buurt Mooi-uitsig). Dit is die dienssentrum van 'n welvarende skaapboerderygebied. Die N7 nasionale pad gaan deur Garies.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Garies". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy