Geelbekwitreier

Geelbekwitreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. intermedia
Binomiale naam
Ardea intermedia
(Wagler), 1827)
██ Slegs broeigebied██ Heeljaar teenwoordig██ Oorwinteringsgebied██ Migrasiegebied
Sinonieme
Egretta intermedia
Mesophoyx intermedia
Ardea intermedia brachyrhyncha

Geelbekwitreier (Ardea intermedia) is 'n voël wat aan die familie van reiers (Ardeidae) behoort. Hierdie voëls kom van Oos-Afrika tot die Indiese subkontinent en van Oos-Asië tot Australië voor.

Daar is 3 subspesies:

  1. BirdLife International (2008). Mesophoyx intermedia. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 9 February 2009. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy