Geiranger

Geiranger
Gehug
Geiranger en Geirangerfjord vanaf Flydalsjuvet
Geiranger en Geirangerfjord vanaf Flydalsjuvet
Geiranger is in Noorweë
Geiranger
Geiranger
Ligging in Møre og Romsdal
Koördinate: 62°06′07″N 7°12′26″O / 62.1019°N 7.2072°O / 62.1019; 7.2072
CountryVlag van Noorweë Noorweë
StreekWestelike Noorweë
CountyMøre og Romsdal
DistrikSunnmøre
MunisipaliteitStranda Munisipaliteit
Hoogte16 m (52 ft)
Bevolking
 • Totaal250
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Poskode
6216 Geiranger

Geiranger is 'n klein toeristedorpie in die Sunnmøre-streek van Møre og Romsdal, in die westelike deel van Noorweë. Dit lê in die munisipaliteit Stranda aan die hoof van die Geirangerfjord, wat 'n tak van die groot Storfjorden is. Die naaste stad is Ålesund. Geiranger is die tuiste van sommige van die skouspelagtigste natuurskoon ter wêreld en word deur Lonely Planet as die beste reisbestemming in Skandinawië aangewys. Sedert 2005 is die Geirangerfjord-omgewing gelys as 'n Unesco-wêrelderfenisgebied. Die Sewe Susters-waterval is net wes van Geiranger geleë, reg oorkant 'n ander waterval genaamd "The Suitor." [2] Geiranger Kerk is die hoofkerk vir die dorp en omgewing.

  1. "Geiranger, Stranda (Møre og Romsdal)". Besoek op 20 Augustus 2020.[dooie skakel]
  2. Placeaholic. "20 Things To Do And Best Places to Take Photos In Norway" (in English). Besoek op 18 Augustus 2020.{{cite web}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy