Genusgroep

'n Genusgroep, tak of tribus is 'n taksonomiese rang tussen subfamilie en genus, of 'n takson in die rang. Hierdie rang word gebruik om groot subfamilies verder op te deel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy