Geosentrisme

Geosentriese model van die kosmos uit Peter Apian se Cosmographia, Antwerpen, 1539.

In die verlede het mense 'n geosentriese beskouing gehad: dit is dat die aarde stilstaan en alles daarom draai daarom. Kopernikus is bekend daarvoor dat hy die heliosentriese model geskep het: dat dit die son is wat stilstaan en die aarde en ander planete is wat om die son draai.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy