Ghoeroe

’n Ghoeroe en sy dissipel.

Ghoeroe (Sanskrit: गुरु, guru; Pali: garu) is ’n Sanskrit-woord wat "mentor", "gids", "kenner" of "meester" van ’n sekere vakgebied beteken.[1] In Indiese tradisies is ’n ghoeroe meer as ’n onderwyser. Die term beteken in Sanskrit letterlik "verdrywer van donkerte".

  1. Stefan Pertz (2013), The Guru in Me - Critical Perspectives on Management, GRIN Verlag, ISBN 978-3638749251, ble. 2-3

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy