Giga

Giga, afgekort as G, is ’n voorvoegsel wat in die SI-stelsel gebruik word en verteenwoordig ’n ordegrootte van 109, oftewel ’n miljard (1 000 000 000). As voorbeeld: 1 miljard watt (W) = 1 gigawatt (GW).

In informatika word giga soms gebruik om ’n hoeveelheid van 1 0731 7411 824 oftewel 230 aan te dui (byvoorbeeld 1 GG = 1 gigagreep = 1024 megagrepe = 1024 * 1024 killogrepe). Dit word egter nie deur standaarde-organisasies aanbeveel nie.[1] ’n Meer korrekte aanduiding sou wees 1 GG = ’n miljard grepe.

  1. "§3.1 SI prefixes". The International System of Units (SI) (PDF) (in Frans en Engels) (8ste uitg.). Parys: STEDI Media. 2006. p. 127. ISBN 92-822-2213-6. Besoek op 25 Februarie 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy