Goedverwacht

Goedverwacht
Goedverwacht is in Wes-Kaap
Goedverwacht
Goedverwacht
 Goedverwacht se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°51′53″S 18°41′46″O / 32.86472°S 18.69611°O / -32.86472; 18.69611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitBergrivier
Oppervlak
 • Totaal2,98 km2 (1,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 979
 • Digtheid664/km2 (1 720/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.7%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense94.4%
 • Swart mense3.5%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.4%
 • Gebaretaal 1.5%
 • Ander 2.1%

Goedverwacht is 'n nedersetting geleë in die Weskus Distriksmunisipaliteit van die Wes-Kaap provinsie van Suid Afrika. Die dorpie lê in die Rietkloof aan die westelike hang van die Piketberg en noordwes van die dorp Piketberg. Dit is 'n voormalige sendingstasie van die Morawiese Sendinggenootskap. Die aanvanklike naam De Goede Verwachting het deur die jare verlore geraak. Die nedersetting is 'n lintdorp langs 'n spruit.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Goedverwacht". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy