Googoosh

Googoosh
Googoosh in Maleisië
Agtergrondinligting
Gebore5 Mei 1950 (1950-05-05)
Tehran, Iran
GenresIrannese-pop
Beroep(e)Sangeres, aktrise
Jare aktief1953–1979, 2000–tans
EtiketteAvang, Caltex, MZM, Pars Video, Taraneh

Faegheh Atashin (Persies: فائقه آتشین, gebore op 5 Mei 1950 in Teheran), beter bekend onder haar verhoognaam Googoosh (Persies: گوگوش), is 'n Irannese sangeres en aktrise. Sy word as een van die mees ikoniese vroulike popsangeresse in die Midde-Ooste en Sentraal-Asiatiese lande beskou.[1]

Googoosh is al drie keer getroud. Sy het 'n seun, Kambiz, en is tans in Los Angeles woonagtig.[2]

  1. Googoosh Returns Azerbaijan International; Besoek op 22 Desember 2007
  2. "Iranian singer, actress gets $1.37M 4BD in Beverly Crest". Jay Brownstown. Besoek op 13 April 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy