Groblershoop

Groblershoop
Groblershoop is in Noord-Kaap
Groblershoop
Groblershoop
 Groblershoop se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°53′50″S 21°59′04″O / 28.89722°S 21.98444°O / -28.89722; 21.98444
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
Munisipaliteit!Kheis
Stigting1936
Regering
 • Dorp vernoem naPiet Grobler
Oppervlak
 • Totaal13,67 km2 (5,28 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 938
 • Digtheid361/km2 (930/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.2%
 • Indiërs/Asiërs0.9%
 • Bruin mense85.1%
 • Swart mense9.0%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 93.3%
 • Xhosa 1.7%
 • Tswana 1.4%
 • Ander 3.6%
Poskode (strate)
8850
Poskode (posbusse)
8850
Skakelkode054

Groblershoop is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika, tussen Marydale en Grootdrink. Die Oranjerivier, en die Boegoebergdam is naby die dorp geleë. Die dorp is in 1936 gestig.[2] Die N10 nasionale pad gaan deur Groblershoop. Volgens die 2011-sensus het die dorp vir sensusdoeleindes 13,67 km² gehad. Van die 4 938 inwoners was 4 204 (85,14%) bruin, 444 (8,99%) swart en 207 (4,19%) wit.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Groblershoop". Sensus 2011.
  2. "www.routes.co.za – Groblershoop". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2009. Besoek op 6 Mei 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy