Grootaaptaal

Navorsing in grootaaptaal het al die onderrig van sjimpansees, bonoboë, gorillas, en orangoetangs behels om met mense en mekaar te kan kommunikeer deur gebruik te maak van gebaretaal, fisiese tekens, en leksigramme (deel van Yerkish). Sekere primatoloë redeneer dat die primaat se gebruik hiervan wys op hulle vermoë om "taal" te gebruik, hoewel dit nie konsekwent is met sekere definisies van die term nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy