Hankey

Hankey
Uitsig oor Hankey
Uitsig oor Hankey
Hankey is in Oos-Kaap
Hankey
Hankey
 Hankey se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°49′53″S 24°52′51″O / 33.83139°S 24.88083°O / -33.83139; 24.88083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKouga
Oppervlak
 • Totaal21,02 km2 (8,12 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal11 761
 • Digtheid560/km2 (1 500/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.3%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense51.5%
 • Swart mense45.5%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 55.7%
 • Xhosa 39.4%
 • Engels 2.0%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
6350
Poskode (posbusse)
6350
Skakelkode042

Hankey is 'n landelike dorp in die westelike gedeelte van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die Gamtoosvallei naby die Gamtoosrivier geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hankey". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy