Hartbeespoort

Hartbeespoort
Damwal van die Hartbeespoortdam met die Magaliesberg in die agtergrond.
Damwal van die Hartbeespoortdam met die Magaliesberg in die agtergrond.
Hartbeespoort is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Hartbeespoort
Hartbeespoort
 Hartbeespoort se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°44′39″S 27°53′58″O / 25.74417°S 27.89944°O / -25.74417; 27.89944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikBojanala Platinum
MunisipaliteitMadibeng
Oppervlak
 • Totaal125,89 km2 (48,61 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal22 374
 • Digtheid178/km2 (460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense59.4%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense1.1%
 • Swart mense38.2%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 46.5%
 • Engels 19.3%
 • Tswana 7.3%
 • Tsonga 6.2%
 • Ander 20.7
Poskode (strate)
0216
Skakelkode012

Hartbeespoort (ook bekend as Harties) is 'n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika, geleë tussen die Magaliesberg en die oewers van Hartbeespoortdam. Die dorp se naam verwys na rooihartbeeste wat vroeër deur die omgewing se natuurlike poort gehardloop het.

Hartbeespoort is deel van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit, wat ook die nabygeleë dorp Brits insluit.

Die oudste uitbreiding van die dorp is Schoemansville, vernoem na Generaal Hendrik Schoeman van die Zuid-Afrikaansche Republiek.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hartbeespoort". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy