Hartenbos

Hartenbos
Hartenbos is in Wes-Kaap
Hartenbos
Hartenbos
 Hartenbos se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°7′S 22°7′O / 34.117°S 22.117°O / -34.117; 22.117
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Stigting1933
Oppervlak
 • Totaal24,20 km2 (9,34 vk. myl)
Hoogte
5 m (16 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 196
 • Digtheid173/km2 (450/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense71.5%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense17.5%
 • Swart mense9.9%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans93.4%
 • Engels4.3%
 • Ander2.3%
Poskode (strate)
6520
Skakelkode044
Hartenbos is bekend vir sy gewilde ATKV-vakansieoord

Hartenbos is 'n dorp in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dis is geleë 45 kilometer vanaf George en behoort saam met 20 ander nedersettings aan die Munisipaliteit van Mosselbaai. Hartenbos was oorspronklik 'n plaas, maar die Suid-Afrikaanse Spoorweë en Hawens het die dorp in 1933 in 'n vakansieoord vir hulle werknemers verander. Die strand by Hartenbos is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hartenbos". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy