Hassuna-beskawing

Hassuna-beskawing
Die Hassuna-beskawing (liggeel) naas dié van Samarra, Halaf en Obeid.
Die Hassuna-beskawing (liggeel) naas dié van Samarra, Halaf en Obeid.
Streek Mesopotamië
Tydperk Neolitikum
Datums c. 6000 v.C.
Tipeterrein Tell Hassuna
Belangrike terreine Tell Shemshara
Voorafgegaan deur Neolitikum B voor erdeware, Halaf-beskawing
Opgevolg deur Obeid-tydperk

Die Hassuna-beskawing was ’n Neolitiese beskawing in Noord-Mesopotamië wat dateer van die vroeë 6de millennium v.C. Dit is genoem na die tipeterrein van die tydperk, Tell Hassuna in Irak. Ander terreine waar Hassuna-materiaal ontdek is, sluit Tell Shemshara in.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy