Heiligbeen

Vooraansig van die heiligbeen.
Bekken met heiligbeen sigbaar in die middel.

In die mediese vakterminologie verwys heiligbeen (Latyn: "os sacrum", heilige been) na 'n driehoekige beenstuk wat uit die vyf vergroeide heiligbeen-werwels bestaan. Dit vorm die agterste gedeelte van die bekkenring.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy