Hemoglobien

Die struktuur van die β-subeenheid.

Hemoglobien, gewoonlik verkort tot Hb, is 'n proteïen in rooibloedselle wat suurstof in die liggaam sirkuleer. Hemoglobien het 'n kwaternêre struktuur en het twee α- en twee β-subeenhede.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy