Henkries | |
---|---|
Koördinate: 28°57′25″S 18°6′18″O / 28.95694°S 18.10500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Namakwa |
Plaaslike Munisipaliteit | Nama Khoi |
Hoogte | 0,06 m (,2 ft) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Henkries is 'n klein nedersetting aan die Oranjerivier, 13 km wes van Goodhouse, in die Noord-Kaap provinsie in Suid-Afrika.