Hennenman

Hennenman
Hennenman is in Vrystaat
Hennenman
Hennenman
 Hennenman se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°58′0″S 27°02′0″O / 27.96667°S 27.03333°O / -27.96667; 27.03333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMatjhabeng
Stigting1927
Regering
 • RaadslidMoeketsi Augus Mothege (ANC)
Oppervlak
 • Totaal9,8 km2 (3,8 vk. myl)
Hoogte
1 396 m (4 580 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal24 355
 • Digtheid2 485/km2 (6 440/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense11.6%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense87.4%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Sotho 77.3%
 • Afrikaans 12.9%
 • Xhosa 4.0%
 • Gebaretaal 1.4%
 • Ander 4.4%
Poskode (strate)
9445
Poskode (posbusse)
9445
Skakelkode057
Die NG kerk Hennenman, ontwerp deur Moerdyk en Moerdyk. Ds. J.H.A. Crous het die hoeksteen gelê op 27 Januarie 1945.

Hennenman is 'n dorpie tussen Welkom en Kroonstad, in die Lejweleputswa Distriksmunisipaliteit van die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Hennenman en Phomolong tydens die 2011-Sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy