Hereford

Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien Hereford (dubbelsinnig).
Hereford
Uitsig oor Hereford
Uitsig oor Hereford
Hereford is in Engeland
Hereford
Hereford
Koördinate: 52°3′N 2°43′W / 52.050°N 2.717°W / 52.050; -2.717
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Vlag van Engeland Engeland
GraafskapHerefordshire
Bevolking
 • Totaal53 516

Hereford (uitgespreek /ˈhɛrɨfərd/) is die hoofstad (county town) en grootste nedersetting van die Engelse graafskap Herefordshire. Die stad het in 2011 'n bevolking van 53 516 gehad.[1] Hereford is aan die Wye-rivier geleë.

  1. 2011-sensus (Hereford)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy