Hermelyn

Hermelyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
M. erminea
Binomiale naam
Mustela erminea
Linnaeus, 1758
Verspreiding

Die hermelyn (Mustela erminea) is ’n klein karnivoor van die familie Mustelidae. Die dier word regdeur die Arktiese streek in Europa, Asië en Noord-Amerika aangetref. Dit is lank en skraal gebou en is uiters vinnig. Dit is ook ’n sterk swemmer wat dikwels op eilande aangetref word. Sy pels, veral sy winterpels, is baie gesog.

Pous Benedictus XVI in hermelynpels.
  1. Reid, F. & Helgen, K. (2008). Mustela erminea. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 21 Maart 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy