Hermon

Hermon
Hermon is in Wes-Kaap
Hermon
Hermon
Koördinate: 33°26′0″S 18°58′0″O / 33.43333°S 18.96667°O / -33.43333; 18.96667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitKaapse Wynlande
Plaaslike MunisipaliteitDrakenstein
TydsoneUTC+2 (SAST)

Hermon is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 22 km noord van Wellington. Dit het gegroei om die spoorweghalte op die takspoorlyn wat by Porterville eindig. Die dorp is vernoem na die berg Hermon wat in die Bybel in Deut. 3 verse 8 en 9 genoem word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy