Holtedier

Holtedier
Chrysaora colorata.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Scyphozoa

Götte, 1887
Orde

Sien teks.

Holtediere, of Scyphozoa, is ’n klas van uitsluitlik seediere van die filum Cnidaria.[1] Hulle word soms "die ware jellievisse" genoem. Die naam Scyphozoa kom van die Griekse woord σκύφος skyphos, ’n soort drinkbeker, en verwys na die ronde vorm van die organisme.

Scyphozoa bestaan van die Kambrium-periode tot die Holoseen (huidige periode).

  1. Dawson, Michael N. "The Scyphozoan". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2019. Besoek op 11 Augustus 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy