Hopetown

Hierdie artikel handel oor die dorp "Hopetown", in die Noord-Kaap. Sien asseblief Hoopstad vir die gelyknamige dorp in die Vrystaat.
Hopetown
Hopetown is in Noord-Kaap
Hopetown
Hopetown
Koördinate: 29°37′33″S 24°5′8″O / 29.62583°S 24.08556°O / -29.62583; 24.08556
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitPixley ka Seme
Plaaslike MunisipaliteitThembelihle
Stigtingsdatum1853
Oppervlak
 • Totaal73,86 km2 (28,52 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal10 259
 • Digtheid140/km2 (400/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
8750
Skakelkodes053
Die kerkgebou van die NG gemeente Hopetown. Dié skets is omstreeks 1917 gemaak.

Hopetown is 'n Noord-Kaapse dorp 133 km noordoos van Britstown en 134 km suidwes van Kimberley aan die N12 nasionale pad geleë. Die dorp is 'n sentrum van skaap-, bees- en vrugteboerdery danksy besproeiing uit die nabygeleë damme.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy