Huahine

Huahine
’n Nasa-foto van HuahineISS006-E-38879 vanuit die noorde.
’n Nasa-foto van HuahineISS006-E-38879 vanuit die noorde.
Geografie

Ligging Stille Oseaan
Koördinate 16°44′S 151°0′W / 16.733°S 151.000°W / -16.733; -151.000
Argipel Geselskapseilande

Hoofeilande 2

Hoogste punt Berg Turi 699 m
Administrasie
Sien teks.
Oorsese gebied Frans-Polinesië

Demografie
Bevolking 6 303[1]

Huahine is ’n atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit het sowat 6 300 inwoners.

  1. "Population". Institut de la statistique de la Polynésie française (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2020. Besoek op 11 Januarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy