Hussiete

Jan Hus

Hussiete (soms ook Bethlehemiete genoem) is 'n sambreelterm vir verskillende 15de eeuse bewegings in Boheme wat as respektiewelik reformatories en rewolusionêr geklassifiseer kan word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy