ICD-11

Die ICD-11 is die 11de hersiene weergawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme, 'n handleiding van siektes van die Wêreldgesondheidsorganisasie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy