Ikonografie, 'n afdeling van kunsgeskiedenis, bestudeer die identifisering, beskrywing en die interpretasie van die inhoud van kunswerke: die onderwerp wat uitgebeeld word, die spesifieke samestelling en details wat daarvoor gebruik is, en ander elemente wat van kunsstyl onderskei kan word.